Filter

Om die soekresultate te filter, vul die filtervelde in en klik op die soekkassie. Om al die bronne te sien, laat al die filters leeg en klik op die soekknoppie.

Formuliere Die Niceense Geloofsbelydenis. Die Algemene Kerkvergadering / Uitvoerende Kommissie van die "Uniting Presbyterian Church in Southern Africa" het hierdie vertaling goedgekeur met die oog op verdere studie, vir gebruik in die Kerk en ten einde kommentaar daarop te ontvang - Julie 2013.
Formuliere Afrikaanse Begrafnis - Presbiteriaanse gebruike (PCSA formulier)
Formuliere Orde vir die Christelike huweliksbevestiging (PCSA formulier)
Formuliere Ouderlinge ordening en bevestiging (UPCSA 2009 formulier)
Formuliere Doop van die kinders van gelowiges (2)
Formuliere Doop van die kinders van gelowiges.
Formuliere Die Nagmaal tydens Pinkster
Formuliere Voorgestelde liturgie vir die Tenebrae Diens op Hartseer Donderdag, die aand voor Goeie Vrydag.
Formuliere Nagmaal - alternatiewe, verkorte orde
Formuliere Net die Nagmaal van die Here
Formuliere A complete Order in Afrikaans, with English rubrics, for Sunday worship, with Communion, in the UPCSA. Updated July 2012. Based on orders of the UPCSA, with added Afrikaans resources.
Formuliere 'n Volledige diensorde of liturgie, in Afrikaans, met die nodige opskrifte en opmerkings in Afrikaans, vir 'n erediens op Sondag, met Nagmaal, in die UPCSA. Augustus 2013. Baseer op ordes van die UPCSA, met addisionele Afrikaanse hulpbronne.
Preek Ses Preeksketse uit die Bergrede, wat ons gebedslewe sal verryk. Matteus 6 en 7
Preek Jesus, die een met gesag - Markus 1:21-39
Preek Staan by die Waarheid – Filippense 1:27-30
Preek Ons moet 'n vuurvaste kerk wees - 1 Korintiërs 3:10-17
Preek Geglo, bely en gered! uit Romeine 10:9
Preek 'n Nuwe Familie word aan die voet van die kruis gevorm, uit Joh 19: 26 en 27
Preek Die Goeie Herder staan elke vorm van misbruik en korrupsie teen en red sy mense, uit Joh 10:1 -18
Preek 'n Preekskets vir 'n dankfees oor 'n wonderbare God wat omgee en sorg, uit Psalm 8

Gedeelte 46, van die plaas Swartkop 383 JR. Bekend as: Aletta Avenue 186. Raslouw AH. Centurion.

GPS koördinate, S25° 52.031 E028° 07.926.

CPK