Filter

Om die soekresultate te filter, vul die filtervelde in en klik op die soekkassie. Om al die bronne te sien, laat al die filters leeg en klik op die soekknoppie.

Preek Gehoorsaam aan God, die ware geestelike voedsel wat ons in staat stel om God se doel met ons en met sy Kerk te bereik. Uit 1 Konings 13 en Johannes 4: 34 - 38, deur Ds Andries Combrink
Preek Die hoop en liefde van Christus. Die toewyding wat almal wat aan God behoort, met mekaar deel. Uit 1 Petrus 1: 13 - 25,deur Ds Andries Combrink.
Preek Dankbaarheid. Die bron van my dankbaarheid is dat ek aan God behoort as deel van sy eie kudde. Uit Psalm 100, deur Ds Andries Combrink.
Preek Onthou God se troue sorg en leiding van sy mense wat Hy gekies het. Uit Psalm 105: 1-7 en 39-45, deur Ds Andries Combrink
Preek Gemeenskap (of "fellowship") met die ewige God, met die Vader en sy Seun, Jesus Christus. Uit 1 Johannes 1: 1 - 10, deur Ds Andries Combrink.
Preek Kyk, die groot liefde wat die Vader op ons uitstort: Hy noem ons kinders van God. Uit 1 Johannes 3: 1 - 10, deur Ds Andries Combrink.
Preek Soli Deo Gloria. Eer, liefde en aanbidding aan God alleen. Uit Romeine 11: 33 - 36, deur Ds Andries Combrink.
Preek Eerste Advent - Hoop! Daar is hoop, want die Koning kom. Uit Markus 13: 24 - 37, deur Ds Andries Combrink
Preek Tweede Advent - Vrede! 'Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.' Uit Lukas 3: 1 - 6, deur Ds Andries Combrink
Preek Kerkgroei deur blydskap - Vreugde! Dit is blydskap, eenvoud en lofprysing wat die kerk aantreklik maak vir hulle wat buite staan. Uit Hand 2: 46 - 47, deur Ds Andries Combrink.
Preek Identiteit. Vind julle ware identiteit as seuns en dogters van God, in Christus Jesus. Uit Romeine 8: 12 - 30, deur Ds. Wayne van Heerden.
Preek O Jesus! Ek vertrou op Christus. Uit 2 Timoteus 1: 8 - 12, deur Ds Andries Combrink.
Preek Andries se afskeidspreek. Die krag van nederigheid. Uit Jakobus 4: 1 - 10, deur Ds Andries Combrink.
Preek Geloof. Verstaan die Reis van Geloof. Uit Genesis 22: 1 - 14, deur Ds Wayne van Heerden.
Preek Genade. Die Reis van Genade. Uit Efesiërs 2:1-10, deur Ds Wayne van Heerden

Gedeelte 46, van die plaas Swartkop 383 JR. Bekend as: Aletta Avenue 186. Raslouw AH. Centurion.

GPS koördinate, S25° 52.031 E028° 07.926.

CPK